Ons Storie

Khaki & Co Banner 2 (8)
Varkhart is gestig in 2017 om legendes in die daaglikse lewe te vind. Om mense te vind wat die lyn verby steek om ander te ondersteun, wat `n merk los vir die goed, wat alles op die lyn sal sit vir hulle mense. Ons is opsoek na legendes wat saam staan. Ons is opsoek na oorspronklike mense.

Varkhart is doelgerig gestig om betrokke te raak by die Afrikaanse gemeenskap om `n merk te los wat tot in die hubel van die Afrikaanse nageslag trek. Ons wil `n ketting wees wat Afrikaners kan gebruik om te bind, kuier en mekaar te ondersteun waar moontlik.

Om `n Varkhart te wees is om `n Legende te wees. Ons visie en missie sal vas staan om te strewe om beter Varkharte te wees, meer mense te bind en meer geluk te saai in ons taal.

Staan saam, ondersteun mekaar, wees lief vir jou mede mens, wees `n legende! wees `n VARKHART!

Ons Belofte

Kwaliteit Produkte

Ons waarborg dat ons klere en produkte afgelewer sal word soos beskryf op ons webwerf. Sien ons terugkeerbeleid hier.

Goeie kliëntediens

Een van ons agente sal beskikbaar wees om jou by te staan, van die regte grootte, tot om seker te maak jou produkte word betyds afgelewer.

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping