Varkhart Resensies

Jandré Rossouw
Sou graag terugvoering wou gehad het op die mates wat ek aangevra het vir die EKO Golf Hemde. Wag nogsteeds vir die "reply" op die email , maar het toe die hemde bestel en gelukkig pas dit! Baie tevrede met die hemde , sal defintief nog produkte bestel!!
3.5/5
Miece Hamilton
Ons is mal oor die produk. Meer gereelde terugvoer rakend die aflewering sou waardeer word.
5/5
Maret du Plessis
Baie netjiese mooi baadjie dankie
4/5
Ronette Espach
Baie dankie vir julle goeie diens, die Puffer Jacket is van goeie gehalte, ek is mal daaroor.
4/5
Marnus Botha
Baie gelukkig met wat ek gekoop het. Sal defnitief weer by Varkhart iets koop
4.2/5
Hester
Baie goeie kwaliteit produkte
4/5
Hermiena Nelson
Baie dankie het nou net my 2 de pakkie ook ontvang . Baie tevrede .
5/5
Liezl Oosthuizen
Vinnig en Goeie kwaliteit klere Baie dankie
5/5
Casper Badenhorst
Uitmuntende diens. Al my vrae en navrae is baie vinnig en bevredigend aangespreek. Doen so voort.
5/5
Izara Mandy
Hello Julle het nog n gelukkige klient vandag by gekry. Dankie baie ek is mal oor baaitjie wat ek bestel het en ontvang het. Baie goeie diens. 💕🤗
5/5
Stefan Van Jaarsveldt
Varkhart is amazing en Hulle skoene en goed is kwaliteit
5/5
Jacques Van Der Schyff
fantasiese produkte , fantasiese mense
5/5
Nushka Waldeck
Varkhart het goeie kwaliteit klere en skoene. Ek sal dit voorstel vir enige iemand.
5/5
Bf van Staden
Varkhart lewer beslis "5 star" diens
5/5
Yvette Pieters
Het sopas my man se camo baadjie gekry super awsem dankie Varkhart
5/5
Ulectric Rsa
Uitstekende dienste , goeie werk!
5/5
Abrie Erasmus
5 ster produk...!!!
5/5
Frances Jonker
Fantastiese produkte en goeie kwaliteit!
5/5
Duane Louw
Great klere so in die Afrikaanse kraal!!! 🤠
5/5
Jochanan Jonker
Goeie kwaliteit produkte en vinnige diens. Dankie Varkhart
5/5
Jacques Coetzer
Varkhart is oorspronklik! #TrotsSA
5/5
Ruan Engelbrecht
goeie produk goeie diens !!
5/5
Nathan Malan
Baie goeie produkte hemde, hoede, kepsies, koelers en skoene.
5/5
Johan Reyneke
Baie goeie diens en goeie produkte👌
5/5
Billy Bezuidenhout
beste diens en verseker die beste brand
5/5
Jurgens Wessels
Varkhart is great en word goed bestuur
5/5
Michael Gouws
Fantastiese Trotse Afrikaanse handelsmerk!! 😁😎🔥
5/5
Yanke van Rooyen
Ek hou absoluut van die style wat hierdie winkel bied😁
5/5
Ruben Gaigher
Beste kwaliteit klere teen 'n goeie prys👌
5/5
Ruben Steyn
Goeie gehalte, baie netjies en n trotse afrikaanse maak
5/5
Michelle Campher
5 ster diens!!!! Beslis ongelooflike goeie kwaliteit produkte. 👌 🌟🌟🌟🌟🌟
5/5
JLeandré Maree
Uitstekende produkte en awesome local brand!! #TrotsSA
5/5
Jacqueline Stoltz
5/5 sterre vir Varkhart. wonderlike brand, uitstekende diens en beste gehalte.
5/5
Sone' Bruwer
Beste van die beste
5/5
Marschel Paeschel
Beste reeks wat ek ken. Highly recommended to all legends
5/5
Clinton En Angela Brider
Awesome quality and friendly people.
5/5
Angelique Joubert
Good quality, affordable prices.
5/5
Dillin Strydom
amazing quality and service at a good price
5/5
Arno van Staden
Varkhart is 'n trots Afrikaanse handelsmerk wat ek altyd sal ondersteun. Uitmuntende kwaliteit, ongelooflike kliëntediens!
5/5

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping